Jaarboeke

Voeding 701


 
Modulekode HNT 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud In die lewenstyl van enige mens is voeding baie belangrik. Baie probleme wat die welsyn van die mens bedreig, is geleë in gebrekkige kennis aangaande voeding. Voeding is ook baie belangrik in die voorbereiding van sportmense. In hierdie module word die beginsels van voeding gedek met spesifieke benaderings tot werklike situasies soos byvoorbeeld die “sportdieet” en “carboloading”. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.)
Modulekrediete 14.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Mensvoeding
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences